Gereformeerde kerk Benoni

Die saamgesmelte gemeente gebruik die kerkgebou van die voormalige GK Benoni-Noord.
Die ou Gereformeerde kerk Benoni wat in 1991 gesloop is. Die argitekte was Leendert en Geurt Geers.
Goud is in 1887 op Benoni ontdek. In 2011 het dié Oos-Randse stad 158 777 inwoners gehad.[1]

Die Gereformeerde kerk Benoni is ’n gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika in die Oos-Randse stad Benoni.

  1. (en) AdrianFrith.com se samevatting van die 2011-sensusstatistiek. URL besoek op 26 Julie 2015.

Gereformeerde kerk Benoni

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne