Gereformeerde kerk Ficksburg

Gereformeerde Kerk
Ficksburg
Sluit in  Clocolan
Fouriesburg
Lesotho (deels)
Rosendal
Denominasie  Gereformeerde Kerk
Klassis  Klassis Oos-Vrystaat
Huidige predikant(e)  Vakant
Belydende lidmate  42
Dooplidmate  7
Adres H.v. Veldt- en Kerkstraat
Ficksburg
Geskiedenis
Stigtingsdatum  10 Mei 1919 van die Gereformeerde kerk Ladybrand
Afgestig van  Ladybrand
Eerste predikant  Ds. D.P. du Plessis (1920–'41)
Die huidige kerkgebou is 11 Oktober 1955 in gebruik geneem.

Die Gereformeerde kerk Ficksburg is ’n gemeente van die GKSA in die Oos-Vrystaat met sy middelpunt op die dorp Ficksburg, maar dit sluit ook Clocolan, Fouriesburg, Rosendal en Lesotho in. Einde 2014 het die gemeente 65 belydende en 19 dooplidmate gehad, vergeleke met onderskeidelik 89 en 59 einde 2001.


Gereformeerde kerk Ficksburg

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne