Gereformeerde Kerk Innesdal | ||
Sluit in | Deerness, Jakaranda Park, Rietfontein, Villieria | |
Klassis | Pretoria-Moot | |
Huidige predikant(e) | Dr. Wikus Buys | |
Belydende lidmate | 69 | |
Dooplidmate | 17 | |
Adres | H.v. 17de Laan en Frederikastraat, Rietfontein | |
Geskiedenis | ||
Stigtingsdatum | 24 Desember 1938 | |
Afgestig van | Pretoria-Oos | |
Eerste predikant | J.M. de Wet (1939–1946) | |
Datum ingelyf | 9 April 2024 | |
Saamgesmelt met | Pretoria-Meintjeskop |
Die Gereformeerde kerk Innesdal was ’n gemeente van die Gereformeerde Kerk (GKSA) noord van Pretoria se middestad. Dit het die woonbuurte Deerness, Jakarandapark, Riefontein en Villieria ingesluit.