Gereformeerde Kerk Klerksdorp | ||
Sluit in | Klerksdorp | |
Denominasie | Gereformeerde Kerk | |
Klassis | Noordwes | |
Huidige predikant(e) | Dr. Jan Lion-Cachet | |
Belydende lidmate | 302 | |
Dooplidmate | 71 | |
Adres | Flamwoodrylaand 2 Flamwood Klerksdorp | |
Geskiedenis | ||
Stigtingsdatum | Oktober 1927/ 15 Oktober 1995 | |
Afgestig van | Potchefstroom | |
Eerste predikant | J.M. de Wet (1931–'39) | |
Saamgesmelt met | Klerksdorp-Wes |
Die Gereformeerde kerk Klerksdorp is in werklikheid die oudste gemeente van die GKSA in Klerksdorp, maar vandat die Gereformeerde kerk Klerksdorp-Wes met Klerksdorp verenig het, word laasgenoemde se stigtingsjaar as 1995 aangegee.