Gereformeerde Kerk Klipriviersberg | ||
Sluit in | President Kruger-kinderhuis Suidrand-hospitaal Woning Blinde-instituut Bassonia Glenvista Oakdene Rosettenville La Rochelle Rewlatch Unigray The Hill Regents Park Suidheuwels Elandspark Tulisa Park Risana Roseacre Moffat View Southcrest Steeledale | |
Klassis | Johannesburg | |
Huidige predikant(e) | L.H. Stavast (emeritus; laaste) | |
Belydende lidmate | 84 | |
Dooplidmate | 34 | |
Adres | Victoriastraat 62 Oakdene | |
Geskiedenis | ||
Stigtingsdatum | 19 November 1964 | |
Eerste predikant | Schalk Buys (1965–'68) | |
Datum ingelyf | 1997 | |
Ingelyf by | Johannesburg-Suid |
Die Gereformeerde kerk Klipriviersberg was van 1964 tot 1997 ’n gemeente van die GKSA in die suide van Johannesburg met binne sy gemeentegrense voorstede soos Rosettenville, Rewlatch, Oakdene en Glenvista.