Gereformeerde Kerk Louis Trichardt | ||
Sluit in | Louis Trichardt Bandelierkop Levubu Mara Sibasa Soekmekaar Thohoyandou Waterpoort | |
Klassis | Limpopo | |
Huidige predikant(e) | Innes Nagel | |
Belydende lidmate | 260 | |
Dooplidmate | 100 | |
Adres | H.v. Songozwi- en Andersonstraat Louis Trichardt | |
Geskiedenis | ||
Stigtingsdatum | 1927 | |
Afgestig van | Pietersburg | |
Eerste predikant | H.P.J. Pasch (1927) |
Die Gereformeerde kerk Louis Trichardt is die naasoudste gemeente in die GKSA se Klassis Limpopo en het sy middelpunt op die dorp Louis Trichardt. Einde 2015 het die gemeente 241 belydende en 64 dooplidmate gehad. (Pietersburg is in 1889 gestig en Louis Trichardt eers in 1927, maar vandat Pietersburg-Suid eengeword het met Pietersburg, word die saamgestelde gemeente Pietersburg se stigtingsdatum aangedui as 2016.)