Gereformeerde Kerk Oos-Londen | ||
Sluit in | Alice Butterworth Fort Beaufort King William's Town Ooskus-oorde Oos-Londen Stutterheim Mthatha | |
Klassis | Karoo-Kei | |
Huidige predikant(e) | Nikolaas Pienaar | |
Belydende lidmate | 135 | |
Dooplidmate | 28 | |
Adres | Stirling Presbiteriaanse kerk | |
Geskiedenis | ||
Stigtingsdatum | 1925 | |
Afgestig van | Burgersdorp | |
Eerste predikant | J.F. du Plooy 1933–1936 |
Die Gereformeerde kerk Oos-Londen is die enigste Afrikaanse gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika in die Oos-Kaapse hawestad Oos-Londen. Dit is in 1925 gestig.