Gereformeerde kerk Pietersburg | ||
Sluit in | Atokmyn Dalmana Faunapark Florapark Ivypark Kuschke Middedorp Peninapark Roodepoort-plotte Silwerkruin Sterpark Hoërskool Piet Joubert PEMPS Kommandement Verre Noord Welgelegen | |
Klassis | Limpopo | |
Huidige predikant(e) | Sarel Venter | |
Belydende lidmate | 392 | |
Dooplidmate | 103 | |
Adres | H.v. Erasmus- en MacDonaldstraat Faunapark Polokwane | |
Geskiedenis | ||
Stigtingsdatum | 31 Mei 1930 | |
Afgestig van | Pietersburg | |
Eerste predikant | Koos van Rooy 1898–1905 | |
Saamgesmelt met | Pietersburg-Suid |
Die Gereformeerde kerk Pietersburg was die oudste gemeente in die GKSA se Klassis Limpopo en was einde 2015, met 142 belydende en 31 dooplidmate, die kleinste van die drie oorwegend Afrikaanse gemeentes van dié kerkvervand in die stad Polokwane. Op 29 Mei 2016 het dit dan ook met Pietersburg-Suid verenig.