Gereformeerde kerk Pretoria-Brooklyn

Gereformeerde Kerk
Pretoria-Brooklyn
Sluit in  Arcadia
Sunnyside
Groenkloof
Lukasrand
Bryntirion
Bailey's Muckleneuk
Brooklyn
Colbyn
Hatfield
Lynnwood
Menlopark
UP se koshuise
Klassis  Oostelike Pretoria
Huidige predikant(e)  Fanie van der Schyff
Jacques Tredoux
Belydende lidmate  472
Dooplidmate  98
Adres (1) Duxburyweg 174
Hillcrest
Pretoria
(2) Troyestraat 35
Sunnyside
Geskiedenis
Stigtingsdatum  23 Februarie 1949
Afgestig van  Pretoria-Oos
Eerste predikant  Dr. G.C.P. van der Vyver (1949–1955)
Die Gereformeerde kerk Pretoria-Brooklyn, in gebruik geneem in September 1951.
Dr. G.C.P. van der Vyver, van 1949 tot 1955 die eerste leraar van Pretoria-Brooklyn.
Lydia van der Vyver, van 1949 tot 1955 die gemeente se eerste predikantsvrou.
Dr. en mev. B.R. Krüger, leraarspaar van 1956 tot sy dood op 31 Mei 1973.
Dr. C.J. Malan, van 1974 tot 1978 die derde leraar.

Die Gereformeerde kerk Pretoria-Brooklyn is die oudste gemeente in die Gereformeerde Kerke van Suid-Afrika se Klassis Oostelike Pretoria. Die gemeente se lidmate bestaan onder andere uit studente van die Universiteit van Pretoria.


Gereformeerde kerk Pretoria-Brooklyn

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne