Gereformeerde Kerk Pretoria-Noord | ||
Sluit in | Dorandia Florauna Pretoria-Noord (gedeeltelik) Tileba | |
Klassis | Trans-Magalies/Trans Mogale | |
Huidige predikant(e) | Dr. Malan van Rhyn (tentmaker) | |
Belydende lidmate | 161 | |
Dooplidmate | 15 | |
Adres | H.v. Jack Hindon- en Genl. De Wetstraat Pretoria-Noord | |
Geskiedenis | ||
Stigtingsdatum | 1942 | |
Afgestig van | Pretoria | |
Eerste predikant | C.E.G. Malan (1943–1948) |
Die Gereformeerde kerk Pretoria-Noord is die vierde oudste bestaande gemeente van die Gereformeerde Kerk in Pretoria. Einde 2015 het die gemeente 261 belydende (298 einde 2014) en 35 dooplidmate (44 einde 2014) gehad, vergeleke met 395 en 104 einde 2001.