Gereformeerde kerk Vanderbijlpark-Oos

Die tuiste van die saamgestelde gemeente Vanderbijlpark-Trinitas, wat in 2009 ontstaan het uit Vanderbijl (vroeër Vanderbijlpark en Vanderbijlpark-Noord) Vanderbijlpark-Oos en Vanderbijlpark-Suid. Dit was sedert 16 April 1977 die tuiste van Vanderbijlpark-Oos.
Ds. H.B. van der Walt as student in 1961. Hy was die leraar alhier van 1980 tot 1985.

Die Gereformeerde kerk Vanderbijlpark-Oos was een van vier gemeentes van die GKSA wat tussen 1951 en 1988 op die nywerheidsdorp Vanderbijlpark in die suide van die huidige provisie Gauteng gestig is.


Gereformeerde kerk Vanderbijlpark-Oos

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne