Gereformeerde kerk Vleuels

Dr. Joseph Petrus Jooste, die leraar van 1942 tot 1946.
Ds. Johannes Lodewikus Vorster, die leraar van 1953 tot 1958.
Die kerkraad en besoekende predikante tydens die ingebruikneming van die kerkgebou op 28 Februarie 1948.
Dr. en mev. J.J. van der Walt, die leraarspaar van 1958 tot 1966.
Ds. Wouter en mev. Ester de Vos., die predikantspaar van 1966 tot 1969.
Ds. Frans van der Walt, die leraar van 1970 tot 1977, toe hy in 1965 aangewys is as voorsitter van die PU vir CHO se studenteraad.

Die Gereformeerde kerk Vleuels is sedert 2013, hoewel dit eers in 1942 gestig is, die oudste gemeente van die GKSA in die Vrystaat se hoofstad, Bloemfontein, nadat die Gereformeerde kerk Bloemfontein in 2013 ontbind het. Ook die derde oudste gemeente in die Rosestad, Bloemfontein-Oos, het weens veranderende vestigingspatrone van Gereformeerdes ontbind, en wel in 2007.


Gereformeerde kerk Vleuels

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne