Gereformeerde Kerk Goeie Hoop | ||
Vorige naam | Stellaland | |
Sluit in | Bray Louwna Reivilo Stella Vryburg | |
Denominasie | Gereformeerde Kerk | |
Klassis | Noordwes | |
Huidige predikant(e) | Reinhart Boersema | |
In kombinasie met | Schweizer-Reneke | |
Belydende lidmate | 85 | |
Dooplidmate | 21 | |
Adres | Stellastraat 41 Vryburg, Noordwes | |
Geskiedenis | ||
Stigtingsdatum | Mei 1886 | |
Eerste predikant | J.L. de Bruin (1935–'43) |
Die Gereformeerde kerk Vryburg is die oudste van die 30 gemeentes in die GKSA se Klassis Noordwes. Einde 2015 het die gemeente 91 belydende en 19 dooplidmate gehad, vergeleke met 158 en 70 einde 2001, toe dit nog deel was van die veel kleiner Klassis Vryburg.