Giyani | |
---|---|
'n Verkeerskruising en winkelsentrum in Giyani. | |
Koördinate: 23°18′36″S 30°42′23″O / 23.31000°S 30.70639°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Limpopo |
Distrik | Mopani |
Munisipaliteit | Groter Giyani |
Stigting | 1903 |
Regering | |
• Tipe | Plaaslike Munisipaliteit |
Oppervlak | |
• Totaal | 19,51 km2 (7,53 vk. myl) |
Hoogte | 484 m (1 588 ft) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 25 954 |
• Digtheid | 1 330/km2 (3 400/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.5% |
• Indiërs/Asiërs | 2.0% |
• Bruin mense | 0.2% |
• Swart mense | 96.9% |
• Ander | 0.4% |
Taal (2011) | |
• Tsonga | 86.8% |
• Engels | 2.7% |
• Noord-Sotho | 2.7% |
• Venda | 1.7% |
• Ander | 6.2% |
Poskode (strate) | 0826 |
Poskode (posbusse) | 0826 |
Skakelkode | 015 |
Giyani is 'n groot dorp in die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika, en die voormalige hoofstad van die tuisland Gazankulu. Nabygeleë dorpe sluit in Modjadjiskloof en Thohoyandou. In 2011 het die dorp 'n bevolking van 25 954 gehad, waarvan 25 157 (96.9%) Swart was.[1]