Gouritsmond

Gouritsmond
Gouritsmond is in Wes-Kaap
Gouritsmond
Gouritsmond
 Gouritsmond se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 34°20′59″S 21°52′43″O / 34.34972°S 21.87861°O / -34.34972; 21.87861
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikTuinroete
MunisipaliteitHessequa
Oppervlak
 • Totaal3,24 km2 (1,25 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal515
 • Digtheid159/km2 (410/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense39.5%
 • Indiërs/Asiërs0.4%
 • Bruin mense54.5%
 • Swart mense5.3%
 • Ander0.4%
Taal (2011)
 • Afrikaans 93.0%
 • Engels 3.3%
 • Tswana 1.4%
 • Ander 2.3%
Poskode (strate)
6696
Poskode (posbusse)
6696
Skakelkode028

Gouritsmond (voorheen ook bekend as The Fisheries en Avondrust en vandag ook as Gouritsriviermond en Die Mond) is 'n dorp in die Suid-Afrikaanse provinsie Wes-Kaap. Gouritsmond val in die Hessequa Plaaslike Munisipaliteit, onder beheer van die Tuinroete-distriksmunisipaliteit. Die Gouritsrivier mond hier uit in die Indiese Oseaan. Die "mond" is 'n gewilde hengelplek.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Gouritsmond". Sensus 2011.

Gouritsmond

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne