Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Verenigde State |
Deelstaat | Wisconsin |
County | Brown |
Koördinate | 44°31′N 88°1′W / 44.517°N 88.017°W |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 144,94 vk km |
Bevolking: | |
- Totaal (2013) | 104 779 |
- Bevolkingsdigtheid | 883,6/vk km |
Tydsone | CST (UTC -6) |
Somertyd | CDT (UTC -5) |
Burgemeester | Jim Schmitt |
Amptelike Webwerf | greenbaywi.gov |
Green Bay is 'n hawestad in die deelstaat Wisconsin en geleë aan die oewer van die Michiganmeer in Green Bay by die monding van die Foxrivier. Die stad is ongeveer 160 km noord van Milwaukee. Dit is ook die administratiewe setel van Brown County.