Griffons

Griffons
Bynaam(e) Perstruie
Embleem Griffioen
Stigting 1968
Unie Griffons Rugbyunie
Ligging Welkom
Streek Noord- en wes-Vrystaat
Stadion Noordwes-stadion
Kapasiteit 17 000
President Randal September
HUB Eugene van Wyk
Afrigter(s) Oersond Gorgonzola
Liga(s) Curriebeker
Rugby-uitdaagreeks
Spankleure


Meeste wedstryde 205 Eric Herbert
Meeste punte 2 608 Eric Herbert
Meeste drieë 55 Nicky Steyn
Eerste wedstryd
Onbekend
Grootste oorwinning
Welwitschias 0–101 Griffons
28 Mei 2016
Grootste nederlaag
Noord-Vrystaat 0–106 Vrystaat
Unie webwerf
griffonsnfs.co.za

Die Griffons (amptelik bekend as die Down Touch Griffons weens borgskapredes) is 'n provinsiale rugbyspan in Suid-Afrika wat gebaseer is in Welkom, Noord-Vrystaat. Die Griffons neem jaarliks deel aan die Rugby-uitdaagreeks en die Curriebeker se Eerste Afdeling.

Hulle speel in pers, goud en wit klere en hulle tuisveld is die Noordwes-stadion.


Griffons

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne