Hierdie naam is volgens die Oos-Slawiese gebruik; die patroniem is Aleksandrowitsj en die van is Romanof.
Nikolaas Aleksandrowitsj | |
---|---|
Groothertog | |
Huis | Romanof |
Vader | Aleksander II van Rusland |
Moeder | Prinses Marie van Hesse-Darmstadt |
Gebore | 20 September [O.S. 8 September] 1843, Tsarskoje Selo, Russiese Ryk |
Oorlede | 24 April [O.S. 12 April] 1865, Nice, Frankryk |
Groothertog Nikolaas Aleksandrowitsj (Russies: Николай Александрович; 20 September [O.S. 8 September] 1843 – 24 April [O.S. 12 April] 1865) was van 2 Maart 1855 tot met sy dood in 1865 die tsesarewitsj (troonopvolger) en ’n groothertog van Rusland.