Gus van Sant | |
Van Sant in 2015 by die Cannes-rolprentfees.
| |
Geboortenaam | Gus Green van Sant jr. |
---|---|
Geboorte | 24 Julie 1952 Louisville, Kentucky, VSA |
Beroep(e) | Regisseur, skrywer, skilder, fotograaf, musikus |
Aktiewe jare | 1982–tans |
Rolprente | Good Will Hunting, My Own Private Idaho, Finding Forrester |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Gus Green van Sant jr.[1] (gebore 24 Julie 1952) is ’n Amerikaanse regisseur, skrywer, skilder, fotograaf en musikus wat naam gemaak het met onafhanklike sowel as hoofstroomflieks. Sy rolprente handel dikwels oor gemarginaliseerde subkulture, veral homoseksualiteit. Hy word beskou as een van die belangrikste "auteurs" van die New Queer Cinema-beweging.
<ref>
tag; no text was provided for refs named filmr