Haarsakkie

Haarsakkie met smeerklier (sebaceous gland) en haarspiertjie (musculus arrector pili)

In die mediese vakterminologie verwys haarsakkie (of follikel, Latyn: folliculus, sakkie) na 'n instulping van die opperhuid waarin die haarwortel lê.

Die verheffing van die bodem van die haarsakkie word 'n haarpapil genoem. Dit is die plek waar die nuwe haarselle deur seldeling gevorm word.


Haarsakkie

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne