Hakea gibbosa | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Proteales |
Familie: | Proteaceae |
Genus: | Hakea |
Spesie: | H. gibbosa
|
Binomiale naam | |
Hakea gibbosa (J.White) Cav., (1799)
| |
Verspreidings-kaart | |
Sinonieme | |
|
Hakea gibbosa, ook bekend as harige hakea en as rotshakea, ‘n lid van die Proteaceae-familie, is met Wet 42 van 1937 in Suid-Afrika tot onkruid verklaar.