| |||
Provinsie | KwaZulu-Natal | ||
Tipe | Distriksmunisipaliteit | ||
Munisipale kode | DC43 | ||
Plaaslike munisipaliteite | Groter Kokstad, Nkosazana Dlamini-Zuma, Ubuhlebezwe, Umzimkhulu | ||
Hoofstad | Ixopo | ||
Burgemeester | Jini Patrick Khoza | ||
Grootste tale | Zoeloe, Xhosa, Engels | ||
Oppervlakte | 10 547 km² | ||
Bevolking | 461 419 (2011) |
Die Harry Gwala-distriksmunisipaliteit is een van die 10 distriksmunisipaliteite van KwaZulu-Natal. Die setel van die munisipaliteit is Ixopo. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Zoeloesprekend. Die munisipaliteit se kode is DC43.