Hassuna-beskawing | ||
Die Hassuna-beskawing (liggeel) naas dié van Samarra, Halaf en Obeid. | ||
Streek | Mesopotamië | |
Tydperk | Neolitikum | |
Datums | c. 6000 v.C. | |
Tipeterrein | Tell Hassuna | |
Belangrike terreine | Tell Shemshara | |
Voorafgegaan deur | Neolitikum B voor erdeware, Halaf-beskawing | |
Opgevolg deur | Obeid-tydperk |
Die Hassuna-beskawing was ’n Neolitiese beskawing in Noord-Mesopotamië wat dateer van die vroeë 6de millennium v.C. Dit is genoem na die tipeterrein van die tydperk, Tell Hassuna in Irak. Ander terreine waar Hassuna-materiaal ontdek is, sluit Tell Shemshara in.