Hatfield | |
---|---|
Voorstad | |
Hoofgebou van die Universiteit van Pretoria | |
Koördinate: 25°44′53″S 28°14′17″O / 25.74806°S 28.23806°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Metropolitaanse Munisipaliteit | Tshwane |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,97 km2 (0,76 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 9 274 |
• Digtheid | 4 700/km2 (12 000/vk. myl) |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Poskode | Busse: 0028 Strate: 0083 |
Skakelkodes | 012 |
Hatfield is 'n voorstad van Pretoria, Suid-Afrika.