Heidelberg | |
---|---|
Heidelberg se stadsaal | |
Koördinate: 26°30′02″S 28°21′30″O / 26.50056°S 28.35833°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Distrik | Sedibeng |
Munisipaliteit | Lesedi |
Stigting | 1886[1] |
Oppervlak | |
• Totaal | 40,26 km2 (15,54 vk. myl) |
Bevolking (2011)[2] | |
• Totaal | 35 563 |
• Digtheid | 883/km2 (2 290/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 37.3% |
• Indiërs/Asiërs | 3.2% |
• Bruin mense | 1.8% |
• Swart mense | 56.8% |
• Ander | 1.0% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 37.6% |
• Zoeloe | 25.0% |
• Sotho | 18.4% |
• Engels | 8.6% |
• Ander | 10.4% |
Poskode (strate) | 1441 |
Poskode (posbusse) | 1438 |
Skakelkode | 016 |
Heidelberg is 'n dorp met 35 563 inwoners in die Gautengprovinsie van Suid-Afrika. Heidelberg is geleë aan die voet van die Suikerbosrand, langs die N3-snelweg wat Johannesburg met Durban verbind. Die dorp het in 1862 ontstaan as 'n handelstasie, opgerig deur 'n Duitser, H.J. Uekermann.