Heinz-Harald Frentzen | |
---|---|
Geboortedatum | 18 Mei 1967 |
Geboorteplek | Mönchengladbach, Wes-Duitsland |
Nasionaliteit | Duitser |
Aktiewe jare | 1994–2003 |
Ou span(ne) | Sauber, Williams, Jordan, Prost, Arrows |
Inskrywings | 160 |
Kampioenskappe | 0 |
Oorwinnings | 3 |
Podiums | 18 |
Loopbaanpunte | 174 |
Voorste wegspronge | 2 |
Vinnigste rondtes | 6 |
Eerste F1-wedren | 1994 Brasiliaanse Grand Prix |
Eerste wen | 1997 San Marino Grand Prix |
Laaste wen | 1999 Italiaanse Grand Prix |
Laaste inskrywing | 2003 Japannese Grand Prix |
Heinz-Harald Frentzen, (gebore 18 Mei 1967 in Mönchengladbach, Wes-Duitsland), is 'n afgetrede Duitse professionele renjaer. Hy was 'n Formule Eenjaer en die wenner van beide die 1999 Franse en Italiaanse Grands Prix in 'n Jordan-Mugen-Hondamotor.