Hematologie is die bestudering van bloedkomponente: Wit bloedselle, Rooi bloedselle en plaatjies. Mediese laboratoriums spesialiseer in die sellulêre abnormaliteite sowel as die navorsing van verwante studierigtings.
Patologies word daar onderskei:
Wit sel-abnormaliteite - Leukemie (Chronies en Akuut),