Hendrik die Jong Koning | |
---|---|
Koning van Engeland saam met Hendrik II | |
Huis | Angevyne |
Regeer | 1170–1183 |
Voorganger | Hendrik II |
Opvolger | Richard I |
Eggenote | Margaretha |
Gebore | 28 Februarie 1155 |
Oorlede | 11 Junie 1183 |
Vader | Hendrik II |
Moeder | Eleonore van Akwitanië |
Hendrik, bekend as die Jong Koning (28 Februarie 1155 – 11 Junie 1183), was die tweede van vyf seuns van Hendrik II van Engeland en Eleonore van Akwitanië.