Herero

Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Herero (taal).
Herero

Drie Herero-vroue
Totale bevolking: 240 000
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Namibië Namibië
Vlag van Botswana Botswana
Vlag van Angola Angola
Taal: Herero (Otjiherero)
Geloofsoortuiging: Tradisionele Afrika-godsdiens, Christene
Verwante etniese groepe: Bantoevolke, Boesman, Khoikhoi, Griekwas, Namas, Himba, Tjimba en Zemba

Die Herero is 'n swart stam van wie die meerderheid in Namibië voorkom, en die res in Botswana en Angola. In 2013 is die getal Herero's in Namibië op ongeveer 250 000 geraam. Hul taal behoort tot die Bantoesubfamilie van die Niger-Kongo-groepering.[1] Daar bestaan ondergroepe soos Himba, Tjimba en Zemba.

  1. Die woord "Bantu" in die linguistiese sin moet nie verwar word met die ou woord "Bantoe" wat vandag deur swart Afrikane as kwetsend aangevoel word nie.

Herero

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne