Herold

Herold
Herold is in Wes-Kaap
Herold
Herold
Koördinate: 33°50′0″S 22°27′0″O / 33.83333°S 22.45000°O / -33.83333; 22.45000
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistriksmunisipaliteitTuinroete
Plaaslike MunisipaliteitGeorge
TydsoneUTC+2 (SAST)

Herold is 'n klein nedersetting aan die noordekant van die Montagupas in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Soos Heroldsbaai is dit vernoem na die eerste predikant van die NG gemeente George, ds. T.J. Herold. Die N9 nasionale pad loop noord van die dorp verby.


Herold

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne