Hesteapark

Hesteapark
Voorstad
Hesteapark is in Gauteng
Hesteapark
Hesteapark
 Hesteapark se ligging in Gauteng
Koördinate: 25°39′21″S 28°08′25″O / 25.65583°S 28.14028°O / -25.65583; 28.14028
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Tshwane
Oppervlak
 • Totaal0,91 km2 (0,35 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal1 328
 • Digtheid1 459/km2 (3 780/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense51.9%
 • Indiërs/Asiërs0.9%
 • Bruin mense2.6%
 • Swart mense44.6%
Taal (2011)
 • Afrikaans 49.5%
 • Tswana 17.7%
 • Engels 9.0%
 • Sepedi 8.1%
 • Ander 15.7%
Poskode (strate)
0182
Poskode (posbusse)
0201
Skakelkode012

Hesteapark is 'n voorstad in Suid-Afrika, sentraal-oos in die hoofplek Akasia. Dit is noordwes van Pretoria in die Gauteng-provinsie geleë en is onder beheer van die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit. Hesteapark het ongeveer 1 328 inwoners in 2011 gehad.

Daan De Wet Nel-rylaan loop regdeur Hesteapark en die buurt grens in die noorde aan die Platinumsnelweg.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Hesteapark". Sensus 2011.

Hesteapark

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne