Heusden-Zolder Heuze-Zolder | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Kasteel Meylandt | |
Ligging van Heusden-Zolder in die provinsie Limburg | |
Koördinate: 51°01′00″N 5°19′00″O / 51.01667°N 5.31667°O | |
Land | België |
Gewes (deelstaat) | Vlaandere |
Provinsie | Limburg |
Regering | |
• Burgemeester | Sonja Claes (CD&V/PLUS) |
Oppervlak | |
• Totaal | 53,23 km2 (20,55 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 31 875 |
• Digtheid | 599/km2 (1 550/vk. myl) |
Poskode | 3550 |
Skakelkodes | 011 |
Webwerf | www.heusden-zolder.be |
Heusden-Zolder (Limburgs: Heuze-Zolder) is 'n Belgiese munisipaliteit in die weste van die Vlaamse provinsie Limburg. Die munisipale gebied het sowat 32 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 53 km². Die administratiewe setel is in Zolder.