Hlanganani, Limpopo

Hierdie artikel handel oor die dorp in Limpopo. Vir ander plekke met dieselfde naam, sien Hlanganani (dubbelsinnig).
Hlanganani
Hlanganani is in Limpopo
Hlanganani
Hlanganani
 Hlanganani se ligging in Limpopo
Koördinate: 23°11′42″S 30°14′10″O / 23.19500°S 30.23611°O / -23.19500; 30.23611
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieLimpopo
DistrikVhembe
MunisipaliteitCollins Chabane
Oppervlak
 • Totaal9,07 km2 (3,50 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal7 816
 • Digtheid862/km2 (2 230/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Bruin mense0.1%
 • Swart mense99.8%
 • Ander0.1%
Taal (2011)
 • Tsonga 81.4%
 • Venda 16.0%
 • Engels 1.1%
 • Ander 1.5%

Hlanganani is 'n samevoeging van verskeie groot nedersettings wat in die noordwestelike gedeelte van die voormalige Gazankulu-tuisland in Suid-Afrika geleë is.

Die groot woongebied (9.1 km²) van Hlanganani lê langs die R578-teerpad ongeveer halfpad tussen Louis Trichardt en Giyani, naby die Elim Hospitaal.

Hlanganani se buurdorp aan die westekant is die woongebied Bungeni. Die meeste inwoners (81.4%) is Tsongasprekend.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Hlanganani". Sensus 2011.

Hlanganani, Limpopo

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne