HomininiTydperk:
5.4–0 m. jaar gelede
’n Kopbeen van Sahelanthropus tchadensis , wat deur sommige wetenskaplikes beskou word as die vroegste fossiele Hominini.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Hominini
(Gray, 1825)
Genera
Subtribus Australopithecina
Subtribus Hominina
Hominini is die tribus van Homininae wat die genus Homo en verwante diere omvat ná die afskeiding van die tribus Panini (sjimpansees).[ 1] [ 2] Die subtribus Hominina is die "menslike" tak en sluit die genus Homo in.
Evolusie van die Hominoidea : ná ’n aanvanklike afskeiding van die Hylobatidae van die hooflyn sowat 18 miljoen jaar gelede, het die lyn Pongidae afgeskei en gelei tot die huidige orang-oetang, terwyl die Hominidae later verdeel het in die Gorillini en Hominini.
↑ Bradley, B. J. (2006). "Reconstructing Phylogenies and Phenotypes: A Molecular View of Human Evolution" . Journal of Anatomy . 212 (4): 337–353. doi :10.1111/j.1469-7580.2007.00840.x . PMC 2409108 . PMID 18380860 .
↑ Wood and Richmond.; Richmond, BG (2000). "Human evolution: taxonomy and paleobiology" . Journal of Anatomy . 197 (Pt 1): 19–60. doi :10.1046/j.1469-7580.2000.19710019.x . PMC 1468107 . PMID 10999270 .