Homo rhodesiensis | |
---|---|
’n Kopbeen wat in 1921 gevind is. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | H. rhodesiensis
|
Binomiale naam | |
†Homo rhodesiensis (Arthur Smith Woodward, 1921)
|
Homo rhodesiensis (die Rhodesië-mens) is ’n uitgestorwe Hominini-spesie van die genus Homo. Die model daarvoor is die fossiele Kabwe-kopbeen. Ander oorblyfsels is ontdek uit dieselfde, of ’n vroeër, tydperk in Suider-, Oos- en Noord-Afrika. Die fossiele is tussen sowat 125 000 en 300 000 jaar oud. Sommige wetenskaplikes beskou Homo rhodesiensis nou as ’n ander naam vir Homo heidelbergensis.[1][2][3]