Hopefield

Hopefield
NG kerk Hopefield
NG kerk Hopefield
Hopefield is in Wes-Kaap
Hopefield
Hopefield
 Hopefield se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 33°03′56″S 18°21′03″O / 33.06556°S 18.35083°O / -33.06556; 18.35083
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikWeskus
MunisipaliteitSaldanhabaai
Stigting1844
Oppervlak
 • Totaal32,41 km2 (12,51 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal6 460
 • Digtheid199/km2 (520/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense14.4%
 • Indiërs/Asiërs0.5%
 • Bruin mense81.5%
 • Swart mense2.6%
 • Ander1.0%
Taal (2011)
 • Afrikaans 94.2%
 • Engels 3.5%
 • Ander 2.3%
Poskode (strate)
7355
Skakelkode022
'n Oudburgemeester, Johanna Stoffels.
Dr. Karl Bremer was 'n boorling van Hopefield en kabinetsminister.
Hoërskool Hopefield lok leerders uit die hele Weskus.

Hopefield is 'n dorp in die Saldanhabaai munisipaliteit 37 km oos van Vredenburg op die hoofpad na Malmesbury met 'n bevolking van sowat 6 500 inwoners. Hopefield is die grootste dorp in die Sandveld.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Hopefield". Sensus 2011.

Hopefield

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne