Howard Hughes

Howard Hughes
Howard Hughes voor sy nuwe Boeing agtervolgingsvliegtuig in Inglewood, Kalifornië in die 1940's
Gebore
Howard Robard Hughes, Jr.

(1905-12-24)24 Desember 1905
Sterf5 April 1976 (op 70)
op pad ná Houston, Texas
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Beroepentrepreneur, lugvaart-ingenieur, rolprentregisseur, uitvinder, belegger, vlieënier, filantroop
Bekend virHughes-vliegtuie; rolprente
EggenootElla Rice (1925–29)
Terry Moore (1949–76) (vermeende)
Jean Peters (1957–71)
Ouer(s)Howard R. Hughes, Sr.
Allene Stone Gano
Handtekening

Howard Robard Hughes, Jr. (24 Desember 19055 April 1976) was 'n Amerikaanse vliegpionier, lugvaart-ingenieur,[1] filmregisseur, pierewaaier, eksentrieke individu en kluisenaar. Hy was een van die rykste mense ter wêreld.

  1. "Howard R. Hughes". UNLV Howard R. Hughes College of Engineering (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Januarie 2020. Besoek op 6 Februarie 2020.

Howard Hughes

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne