Howick

Howick
Howick se spoorwegstasie in 1900
Howick se spoorwegstasie in 1900
Howick is in KwaZulu-Natal
Howick
Howick
 Howick se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 29°28′0″S 30°14′0″O / 29.46667°S 30.23333°O / -29.46667; 30.23333
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
DistrikUMgungundlovu
MunisipaliteituMngeni
Stigting1850[1]
Oppervlak
 • Totaal29,32 km2 (11,32 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[2]
 • Totaal21 639
 • Digtheid738/km2 (1 910/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense35,1%
 • Indiërs/Asiërs13,5%
 • Bruin mense4,1%
 • Swart mense47,0%
 • Ander0,3%
Taal (2011)
 • Engels 51,4%
 • Zoeloe 40,3%
 • Afrikaans 3,8%
 • Suid-Sotho 1,1%
 • Ander 3,4%
Poskode (strate)
3290
Poskode (posbusse)
3290
Skakelkode033

Howick is 'n dorp in die ooste van Suid-Afrika, in die provinsie van KwaZulu-Natal. Die dorp is 23 km noordwes van Pietermaritzburg langs die Umgenirivier geleë digby die Howickwaterval. Die N3 nasionale pad gaan by die dorp verby.

  1. "Chronological order of town establishment in South Africa based on Floyd (1960:20-26)" (PDF) (in Engels). pp. xlv–lii. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2020.
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 "Hoofplek Howick". Sensus 2011.

Howick

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne