Prof. Hugo du Plessis | |
Prof. Hugo du Plessis
| |
Naam | Hugo du Plessis |
---|---|
Geboorte | 22 Maart 1902 Burgersdorp, Kaapkolonie |
Sterfte | 28 Desember 1971 (op 69) |
Kerkverband | Gereformeerd |
Gemeente(s) | Johannesburg-Noord 1950–1955 |
Jare aktief | 1928–1950 sendeling 1950–1955 predikant 1956–1959 professor, Hammanskraal 1959–1971 professor Potchefstroom |
Kweekskool | Potchefstroom |
Sendingwerk | Siloam 1928–1950 |
Prof. dr. Hugo du Plessis (Burgersdorp, Kaapkolonie, 22 Maart 1902 – 28 Desember 1971) was van 1928 tot 1956 agtereenvolgens sendingleraar in drie gemeentes van die Gereformeerde Kerk en van 1956 eers dosent en eindelik van 1959 tot sy dood hoogleraar in die teologie.