Huis van Hohenzollern | |
---|---|
Wapen van die Huis van Hohenzollern
| |
Land | Duitse Keiserryk |
Stigter | Burkhard I |
Laaste heerser | Wilhelm II van Duitsland |
Gestig | 1061 |
Bedanking van laaste heerser | 1918 |
Rede | Novemberrewolusie |
Titels | Koning van Pruise, Duitse Keiser |
Die Huis van Hohenzollern is ’n ou en belangrike Duitse vorstehuis wat eeue lank konings, grawe en hertôe opgelewer het.