| |||
Provinsie | KwaZulu-Natal | ||
Tipe | Distriksmunisipaliteit | ||
Munisipale kode | DC29 | ||
Plaaslike munisipaliteite | KwaDukuza, Ndwedwe, Mandeni, Maphumulo | ||
Hoofstad | KwaDukuza | ||
Burgemeester | S.W. Mdabe (ANC) | ||
Grootste tale | Zoeloe, Engels, Xhosa | ||
Oppervlakte | 3 269.3 km² | ||
Bevolking | 606 809 (2011) |
Die iLembe-distriksmunisipaliteit is een van die 10 distriksmunisipaliteite van KwaZulu-Natal. Die setel van die munisipaliteit is in KwaDukuza. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Zoeloesprekend. Die munisipaliteit se kode is DC29.