Ilya Sutskever FRS (Hebreeus: איליה סוצקבר; Russies: Илья Суцкевер; /ilja su:ʦkɪvər/ gebore 1985/86) is 'n rekenaarwetenskaplike wat werksaam is in kunsmatige intelligensie se masjienleer-veld.[1] Hy is 'n medestigter van OpenAI en dien as raadslid[2] van die maatskappy, waarvan hy ook voorheen hoofwetenskaplike was.[3]
Hy het verskeie belangrike bydraes gelewer tot die veld van diepleer. Hy is 'n mede-uitvinder, saam met Alex Krizhevsky en Geoffrey Hinton, van AlexNet, 'n konvolusionele neurale netwerk. Sutskever is ook een van die vele mede-outeurs van die AlphaGo referaat.[4]
OpenAI is governed by the board of the OpenAI Nonprofit, composed of OpenAI Global, LLC employees Greg Brockman (Chairman & President), Ilya Sutskever (Chief Scientist), and Sam Altman (CEO), and non-employees Adam D'Angelo, Tasha McCauley, Helen Toner.