Indira Gandhi | |
3de Eerste Minister van Indië
| |
Ampstermyn 14 Januarie 1980 – 31 Oktober 1984 | |
President | Neelam Sanjiva Reddy Zail Singh |
---|---|
Voorafgegaan deur | Charan Singh |
Opgevolg deur | Rajiv Gandhi |
Ampstermyn 24 Januarie 1966 – 24 Maart 1977 | |
Vise | Morarji Desai |
President | Sarvepalli Radhakrishnan Zakir Hussain V. V. Giri Fakhruddin Ali Ahmed |
Voorafgegaan deur | Gulzarilal Nanda (waarnemend) |
Opgevolg deur | Morarji Desai |
Minister van Buitelandse Sake
| |
Ampstermyn 9 Maart 1984 – 31 Oktober 1984 | |
Voorafgegaan deur | P. V. Narasimha Rao |
Opgevolg deur | Rajiv Gandhi |
Ampstermyn 22 Augustus 1967 – 14 Maart 1969 | |
Voorafgegaan deur | M. C. Chagla |
Opgevolg deur | Dinesh Singh |
Minister van Verdediging
| |
Ampstermyn 14 Januarie 1980 – 15 Januarie 1982 | |
Voorafgegaan deur | Chidambaram Subramaniam |
Opgevolg deur | R. Venkataraman |
Ampstermyn 30 November 1975 – 20 Desember 1975 | |
Voorafgegaan deur | Sardar Swaran Singh |
Opgevolg deur | Bansi Lal |
Minister van Binnelandse Sake
| |
Ampstermyn 27 Junie 1970 – 4 Februarie 1973 | |
Voorafgegaan deur | Yashwantrao Chavan |
Opgevolg deur | Uma Shankar Dikshit |
Minister van Finansies
| |
Ampstermyn 16 Julie 1969 – 27 Junie 1970 | |
Voorafgegaan deur | Morarji Desai |
Opgevolg deur | Yashwantrao Chavan |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 19 November 1917 Allahabad, Brits-Indië (tans Indië) |
Sterf | 31 Oktober 1984 Nieu-Delhi, Indië |
Politieke party | Indian National Congress |
Eggenoot/-note | Feroze Gandhi |
Kind(ers) | 2 |
Alma mater | Somerville College, Oxford |
Indira Priyadarshini Gandhi (Hindi: इंदिरा प्रियदर्शिनी गांधी Indirā Priyadarśinī Gāndhī; 19 November 1917 - 31 Oktober 1984) was die Eerste Minister van Indië vir drie opeenvolgende termyne van 1966 tot 1977 en vir 'n vierde termyn van 1980 tot met haar sluipmoord in 1984. Sy is bekend vir die uitvaardiging van 'n noodtoestand nadat 'n hof haar verkiesing in 1975 nietig verklaar het en ook vir haar hantering van Operation Blue Star teen Sikh militantes wat uiteindelik tot die sluiipmoord aanval op haar gelei het.