| |||
Provinsie | KwaZulu-Natal | ||
Distriksmunisipaliteit | uThukela | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | KZN235 | ||
Hoofstad | Estcourt | ||
Grootste tale | Zoeloe, Engels, Afrikaans | ||
Area | 3 399 km² | ||
Bevolking | 196 226 (2011) |
Die Inkosi Langalibalele Plaaslike Munisipaliteit is 'n nuwe plaaslike munisipaliteit in die uThukela-distriksmunisipaliteit in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit het ontstaan op 8 Augustus 2016 na die samesmelting van die Imbabazane en Umtshezi Plaaslike Munisipaliteite.[1]