Hierdie artikel bevat nie ’n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie. Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne tot die artikel by te voeg. |
Interpolasie is 'n metode om nuwe datapunte te bou binne die omvang van 'n afsonderlike stel bekende datapunte.