Jan Viljoen Coetzee | |
Ds. J.V. Coetzee
| |
Naam | Jan Viljoen Coetzee |
---|---|
Geboorte | 23 Junie 1891 Distrik Venterstad Kaapkolonie |
Sterfte | 26 Desember 1952 Potchefstroom Transvaal Suid-Afrika |
Kerkverband | Gereformeerd |
Gemeente(s) | Piet Retief 1916–1918 Johannesburg 1918–1925 Frankfort 1925–1930 |
Jare aktief | 1916–1952 |
Kweekskool | Potchefstroom |
Ds. Jan Viljoen Coetzee (noemnaam ds. JV, distrik Venterstad, Kaapkolonie, 23 Junie 1891 – Potchefstroom, Transvaal, Suid-Afrika, 26 Desember 1952) was tussen 1916 en sy dood predikant in vier gemeentes van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika: Piet Retief 1916–1918, Johannesburg 1918–1925, Frankfort 1925–1930 en laastens Potchefstroom 1930 tot sy dood einde 1952.