J. Chris Coetzee

Prof. J. Chris Coetzee, 1949.

Prof. Johannes Christiaan Coetzee, algemeen bekend as J. Chris Coetzee (plaas Dassiepoort, Venterstad, Kaapkolonie, 8 Maart 1893 – Karmel, Pretoria, Transvaal, Suid-Afrika, 6 Desember 1989[1]) was rektor van die PU vir CHO en skrywer van talle vakkundige werke oor die opvoedkunde.[2] Hy was getroud met Aletta Johanna van Rooy.

  1. "Prof. J. Chris Coetzee in Karmel, Pretoria, oorlede". Besoek op 22 Augustus 2018.
  2. "Eeufeesgedenkprogram van die Teologiese Skool van die GKSA" (PDF). dspac.nwu.za.za. PU vir CHO. 1969. Besoek op 23 Augustus 2018.

J. Chris Coetzee

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne