Jackson Mthembu

Jackson Mthembu

Minister in die Presidensie
Ampstermyn
30 Mei 2019 – 21 Januarie 2021
President Cyril Ramaphosa
Voorafgegaan deur Nkosazana Dlamini-Zuma

Hoofsweep van die regerende party
Ampstermyn
2016 – 2019
President Jacob Zuma
Cyril Ramaphosa
Opgevolg deur Pemmy Majodina

Persoonlike besonderhede
Gebore 15 Junie 1958 (1958-06-15)
Witbank, Transvaal
Sterf 21 Januarie 2021
Nasionaliteit Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Politieke party African National Congress
Eggenoot/-note Thembi Mthembu
Kind(ers) 6

Jackson Mthembu (5 Junie 195821 Januarie 2021) was 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Hy het die pos van Minister in die Presidensie van Suid-Afrika beklee tydens sy afsterwe aan covid-19. Voorheen was hy die hoofsweep en die nasionale woordvoerder van die ANC. Hy was van 1997–1999 die LUK vir Vervoer in Mpumalanga.


Jackson Mthembu

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne