Jan de Klerk | |
Min. De Klerk in 1959 | |
President van die Senaat
| |
Ampstermyn Junie 1969 – 1976 | |
Voorafgegaan deur | Tom Naudé |
---|---|
Opgevolg deur | Marais Viljoen |
Minister van Nasionale Opvoeding
| |
Ampstermyn 1967 – 1968 | |
Eerste minister | B.J. Vorster |
Minister van Onderwys, Kuns en Wetenskap en Inligting
| |
Ampstermyn 1966 – 1967 | |
Eerste minister | B.J. Vorster |
Minister van Binnelandse Sake en Onderwys, Kuns en Wetenskap
| |
Ampstermyn 1961 – 1966 | |
Eerste minister | H.F. Verwoerd |
Minister van Binnelandse Sake, Arbeid en Immigrasie
| |
Ampstermyn 1961 – 1961 | |
Minister van Arbeid en Mynwese
| |
Ampstermyn 1958 – 1961 | |
Eerste minister | J.G. Strijdom |
Minister van Arbeid en Openbare Werke
| |
Ampstermyn 1954 – 1958 | |
Eerste minister | D.F. Malan |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 22 Julie 1903 Burgersdorp, Kaapkolonie |
Sterf | 24 Januarie 1979 (op 75) Krugersdorp, Transvaal |
Politieke party | Nasionale Party |
Eggenoot/-note | Hendrina Corneila (Corrie) Coetzer |
Kind(ers) | Willem (Wimpie) Johannes Frederik Willem |
Alma mater | PU vir CHO |
Religie | Gereformeerd |
Johannes de Klerk, (* 22 Julie 1903 op Burgersdorp, Kaapkolonie en † 24 Januarie 1979 op Krugersdorp) was ’n Suid-Afrikaanse politikus (president van die Senaat, kabinetsminister, partyorganiseerder), onderwyser en vader van F.W. de Klerk en Willem de Klerk.