Je Khenpo (Dzongkha: རྗེ་མཁན་པོ་, Wylie: Rje Mkhan-po) is die titel van die senior godsdiensleier van Bhoetan, die hoof-ab van die land se sentrale kloosterliggaam.[1] Hy word ondersteun deur vyf Lopen Rinpoches ("geleerde meesters").[2]
Die Je Khenpo is ook amptelik die hoof van die suidelike tak van die Drukpa Kagyu-sekte, wat deel is van die Kagyu-tradisie van Himalaja-Boeddhisme. Net hy en die koning van die land (Druk Gyalpo) mag ’n saffraangeelkabney dra.[3]
↑Worden, Robert L.; Savada, Andrea Matles (ed.) (1991). "Chapter 6 - Bhutan: Religious Tradition". Nepal and Bhutan: Country Studies (3de uitg.). Federal Research Division, US Library of Congress. ISBN0-8444-0777-1. Besoek op 2 November 2010. {{cite book}}: |first2= has generic name (hulp)
↑Worden, Robert L.; Savada, Andrea Matles (red.) (1991). "Chapter 6 - Bhutan: Social System". Nepal and Bhutan: Country Studies (3rd uitg.). Federal Research Division, US Library of Congress. ISBN0-8444-0777-1. Besoek op 2 November 2010.